Die oorspronklike plaashuis bied nege kamers wat elkeen uitgaan op ‘n stoep. Elke kamer het ‘n en-suite badkamer, DStv, `n koffieskinkbord, gratis onbeperkte WiFi en moderne dekor. Rolstoelvriendelike toegang tot kamers.
ENKEL
Enkelkamer & plaasontbyt – R650.
DUBBEL
Dubbelkamer & plaasontbyt – R1300.
Ons bied spesiale tariewe aan gaste wat vir langer tydperke bly.
TARIEWE
Per persoon per nag – R130.
Geen dagkampering.
Die kampterrein bied kampplekke op die perseel vir gesellige kuiers om die vuur. Elke staanplek is op die gras en het ‘n kragpunt. WiFi is ook beskikbaar. Die ablusieblok het storte, toilette en wasbakke. Daar is ook ‘n wasbak vir skottelgoed met warm water. Tente en stretchers is op aanvraag beskikbaar.
© Die Hut. Developed by Jano Barnard.