Close

Funksies

Daar is ‘n keuse van 5 lokale wat tot 500 gaste kan akkommodeer. Die lokale is geskik vir enige geleentheid: verjaarsdae, werksfunksies, konferensies, troues en meer. Fasiliteite is ook beskikbaar vir spanbou-aktiwiteite.